WATER IN SUID-AFRIKA Hierdie vraelys versamel deelnemers se ervaring en posisie rakende water in Suid-Afrika. Step 1 of 4 25% Vraag 1: Het jy tans lopende water in jou huis?JaNeeVraag 2: Vertrou jy tans die kraanwater in jou huis genoeg om dit te drink?NeeJa Vraag 3: Dink jy die kwaliteit van kraanwater gaan oor die volgende 2 jaarDieselfde blyVerbeterVerswakVraag 4: Het jy tans ‘n boorgat op jou werf?JaNee Vraag 5: Is jy bereid om water uit 'n boorgat te drink?NeeJa Baie dankie dat jy tyd geneem het om jou mening te lewer op die watersituasie in Suid-Afrika. Δ