Nasionale verkiesing 2024 Hierdie kort meningspeiling handel oor jou opinie rakende volgende jaar se nasionale verkiesing. Die vraelys sal nie langer as 1 minuut neem om te voltooi nie. 1. Beplan jy om deel te neem aan die volgende nasionsle verkiesing?JaNeeEk weet nie?2. Beplan jy om vir dieselfde politieke party te stem, as die een waarvoor jy gestem het in die vorige nasionale verkiesing?NeeJaEk weet nieDink jy die politieke omgewing in Suid-Afrika gaan beter, slegter of dieselfde wees na afloop van die verkiesing in 2024. BeterSlegterDieselfdeIs jy van mening dat die verkiesing vry en regverdig gaan wees, en dat die verkiesings uitslag betroubaar gaan wees?JaNee Δ BAIE DANKIE . Δ